Sammy & Shaun said their vows on the 29th of November 2014 at the always majestic, Kiepersol Wedding Village, in Parys, Free State. Their day was a true reflection of their relationship as a couple: filled with elegant, graceful touches whilst still having a very comfortable ambience. Even the loadshedding during the reception went almost unnoticed – these two and their guests would not let anything stop them from celebrating their most precious day. It was an amazing fairytale day and I’m thrilled we could be a part of it!
How did you meet / How did the proposal happen?
Sammy: “Ons het ontmoet deur mutual vriende in 2007. Op 8 Sept 2013 is ek 3 uur al opgejaag en gesê om klaar te maak, en nie vrae te vra nie. So doen ek maar wat vir my gesê word en ons is oppad, in Randfontein rigting. Kort-kort vra Shaun of ek al weet waarheen ons gaan.. “Nee”, antwoord ek, al wat ek weet in daardie rigting is, is die leeuplaas, maar ons is heeltemal te vroeg daarvoor. Eindelik stop ons by ‘n lodge en spa. In die ontvangs kom ‘n vroutjie om ons weg te vat saam ‘n paar ander paartjies. Ons gaan op ‘n warm lugbalon rit oor die Rhino & Lion park. Ons klim op ons eie klein lugbalon saam die drywer en 100m in die lug, haal Shaun die ring uit sy sak en vra die drywer om ‘n foto te neem. Hy sak daar op sy knieë neer en vra my om te trou. Was die mees amazingste ondervinding. Daarna het ons ‘n champagne ontbyt gekry by die lodge.”
What was your favourite part of your wedding day?
Shaun: “Die oomblik toe Sammy in die kapel inloop, die koek sny en eerste dans.”
Sammy: “Toe ek saam my pa begin stap op die roete na die kapel, die eerste keer wat ek Shaun gesien het. Die twee minute wat ons onder die boom gesit het na ons fotosessie voor ons saal toe is en ons eerste dans. Ook die pa & dogter dans.”
Do you have any tips/advice for our future brides and grooms?
“Neem soveel as moontlik van die dag in, dit gaan so vinnig verby! Geniet dit, ontspan. Daar gaan dinge verkeerd loop en dis OK, niemand gaan dit eers agter kom nie.”
Is there anything else you would like to add?
“Izelle en Gerhard, baie dankie vir jul moeite en geduld! Ons waardeer dit opreg! Julle was regtig awesome gewees en het ons so gemaklik laat voel. Baie dankie!”
Sammy & Shaun, we wish you a blissful and joyful lifetime together! x
Venue; Flowers & Cake: Kiepersol Wedding Village, Parys, Free State
Bride’s Dress: Wedding Connexions Boksburg
Bride’s Shoes: Truworths
Bride’s Headpiece: China Mall
Groom’s Outfit: Smart Guy Potchefstroom
Hair: Bride – Anzelle Gouvea – 083 395 8456
Bridesmaids – Caroline Liebenberg – 083 713 6262
Make Up: Bride – Nicole Botha – 082 784 6296
Bridesmaids – Yolanda Pieterse – 018 293 3125
DJ: Johan van Huysteen – 083 276 5744
Wedding Favours: Koenie Noenie – koenienoenie@gmail.com
